Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Grootmaarskalk

(image)

Die rang van Grootmaarskalk word hoog aangeprys in die leërs van die mensdom, en diegene wat die titel dra moes vele strawwe toetse deurstaan om hulle taktiese vermoëns en aansienlike durf te bewys in gevegte.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n Grootmaarskalk stel goedgesinde eenhede daarlangs in staat om meer skade in gevegte te berokken, dit geld egter net vir eenhede op 'n laer vlak.SpesiaalOpgelei met swaard en kruisboog, lei die Lieutenante klein groepies van mense soldate. Hulle koordeneer ook die aanval.

Spesiale Nota's: Die leierskap van 'n lieutenant veroorsaak dat eenhede langs hom meer skade doen in 'n geveg, maar dit is net van toepassing op eenhede met 'n laer vlak.

Bevorder na: Generaal
Bevorder na:
Skuiwe: 66
LP: 60
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 4
Orde: wettig
IDXRPG Grand Marshal
Vermoëns: allied leadership
(image)swaard
lem
10 - 4
nabygeveg
(image)kruisboog
steek
8 - 3
afstandgeveg
Weerstande
lem0%
steek0%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg20%
TerreinBewegingVerdediging
Berge360%
Diep Water9920%
Dorpie160%
Flat140%
Frozen320%
Grot240%
Heuwels250%
Impassable9940%
Kasteel160%
Kusstreek230%
Moeras320%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water320%
Woud250%